YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HEBREËRS 11:20

HEBREËRS 11:20 Bybel vir almal (ABA)

Isak het in God geglo, en daarom het Isak vir Jakob en Esau geseën, Isak het hulle geseën ook oor dinge wat nog later sal gebeur.

Deel
Lees HEBREËRS 11

HEBREËRS 11:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Deur die geloof het Isak vir Jakob en Esau geseën met die oog op die toekoms.

Deel
Lees HEBREËRS 11

HEBREËRS 11:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat Isak geglo het, het hy Jakob en Esau geseën met die oog op die toekoms.

Deel
Lees HEBREËRS 11

HEBREËRS 11:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Deur geloof het Isak vir Jakob en Esau geseën met betrekking tot toekomstige dinge.

Deel
Lees HEBREËRS 11

HEBREËRS 11:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Deur die geloof het Isak vir Jakob en Esau geseën oor die toekomstige dinge.

Deel
Lees HEBREËRS 11

HEBREËRS 11:20 Die Boodskap (DB)

Omdat Isak God vertrou het, kon hy sy seuns, Jakob en Esau, ’n goeie toekoms beloof.

Deel
Lees HEBREËRS 11

HEBREËRS 11:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Omdat hy geglo het, het Isak sy seuns Jakob en Esau geseën met die oog op wat God nog in die toekoms sou doen.

Deel
Lees HEBREËRS 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's