YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HEBREËRS 11:10

HEBREËRS 11:10 Bybel vir almal (ABA)

Want Abraham wou baie graag lewe in die stad van God, die stad wat altyd daar sal wees. God het self planne gemaak vir die stad en Hy het dit gebou.

Deel
Lees HEBREËRS 11

HEBREËRS 11:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want hy het die stad verwag wat fondamente het, waarvan God die boumeester en oprigter is.

Deel
Lees HEBREËRS 11

HEBREËRS 11:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

want hy het uitgesien na die stad wat vaste fondamente het en waarvan God self die ontwerper en bouer is.

Deel
Lees HEBREËRS 11

HEBREËRS 11:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want hy het die stad verwag wat fondamente het, waarvan God die argitek en boumeester is.

Deel
Lees HEBREËRS 11

HEBREËRS 11:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want hy het gewag na 'n stad wat fondamente het, waarvan God die bouer en oprigter is.

Deel
Lees HEBREËRS 11

HEBREËRS 11:10 Die Boodskap (DB)

Abraham het die hele tyd uitgesien na die stad wat op fondamente gebou sou word, die stad wat God self sou ontwerp en bou.

Deel
Lees HEBREËRS 11

HEBREËRS 11:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Abraham kon dit doen omdat hy uitgesien het na die stad met stewige fondamente wat God self ontwerp en gebou het.

Deel
Lees HEBREËRS 11
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's