HEBREËRS 10:9
HEBREËRS 10:9 Bybel vir almal (ABA)
Daarna het Christus gesê: “Kyk, Ek het gekom om te doen wat U wil hê.” So stop Christus die eerste soort offer en Hy bring die tweede soort offer in daardie offers se plek.
HEBREËRS 10:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
het Hy daarna gesê: Kyk, Ek kom om u wil te doen, o God. Hy neem die eerste weg om die tweede te stel.
HEBREËRS 10:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna sê Hy: “Kyk, Ek het gekom om u wil te doen.” Hy skaf dus die eerste offers af om 'n ander offer in die plek daarvan te stel.
HEBREËRS 10:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dan sê Hy: “Kyk, hier is Ek om u wil te doen!” Hy beëindig die eerste, sodat Hy die tweede tot stand kan bring.
HEBREËRS 10:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê hy: Kyk, ek kom om u wil te doen, o God. Hy neem die eerste weg, om die tweede te bevestig.