HEBREËRS 10:8
HEBREËRS 10:8 Bybel vir almal (ABA)
Christus het eers gesê: U het nie offers en presente en brand-offers en sonde-offers gevra nie, en U wou nie al hierdie offers hê nie. Dit is die wette wat sê dat ons die offers moet bring.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nadat Hy hierbo gespreek het: Slagoffer en spysoffer en brandoffers en sondoffers wou U nie hê en het U nie behaag nie — wat volgens die wet geoffer word
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Eers sê Hy: “Diereoffers en graanoffers, brandoffers en sondeoffers wou U nie hê nie en het U nie behaag nie,” hoewel hierdie offers deur die wet voorgeskryf word.
Deel
Lees HEBREËRS 10