HEBREËRS 10:7
HEBREËRS 10:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het Ek gesê: Kyk, Ek kom — in die boekrol is dit van My geskrywe — om u wil te doen, o God.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:7 Bybel vir almal (ABA)
Toe het Ek gesê: “Kyk, Ek het gekom om te doen wat U wil hê, o God. Dit is oor My geskryf in die boek waarin u wette is.”
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het Ek gesê: Kyk, Ek het gekom, o God, om u wil te doen. In die boekrol is dit van My geskrywe.”
Deel
Lees HEBREËRS 10