HEBREËRS 10:38
HEBREËRS 10:38 Bybel vir almal (ABA)
Hy wat gehoorsaam is aan My en wat reg lewe, sal aanhou lewe omdat hy My vertrou. Maar as hy ophou om te glo, dan is Ek nie tevrede met hom nie.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die regverdige sal uit die geloof lewe; en as hy hom onttrek, het my siel geen welbehae in hom nie.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
En wie deur My vrygespreek is omdat hy glo, sal lewe; maar as hy terugdeins, het Ek aan hom niks meer nie.”
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My regverdige sal deur geloof leef. As hy hom egter sou onttrek, het Ek geen behae in hom nie.”
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nou sal die regverdige uit die geloof lewe, maar as iemand hom terugtrek, sal my siel geen behae in hom hê nie.
Deel
Lees HEBREËRS 10