HEBREËRS 10:31
HEBREËRS 10:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vreeslik is dit om te val in die hande van die lewende God.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:31 Bybel vir almal (ABA)
Almal moet bang wees wanneer God oordeel, die God wat lewe.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is verskriklik om in die hande van die lewende God te val.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verskriklik is dit om te val in die hande van die lewende God!
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is vreeslik om in die hande van die lewende God te val.
Deel
Lees HEBREËRS 10