HEBREËRS 10:27
HEBREËRS 10:27 Bybel vir almal (ABA)
Nee, dan moet ons bang wees omdat ons weet dat God ons sal oordeel, sy straf sal wees soos 'n baie warm vuur wat almal verbrand wat teen God is.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar 'n verskriklike verwagting van oordeel en 'n vuurgloed wat die teëstanders sal verteer.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar bly alleen 'n verskriklike verwagting oor van oordeel en 'n gloeiende vuur wat die teenstanders van God sal verteer.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
maar wel 'n verskriklike verwagting van oordeel en intense vuur, wat God se teenstanders gaan verteer.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar 'n sekere vreesaanjaende verlange na oordeel en vurige grimmigheid, wat die teëstanders sal verteer.
Deel
Lees HEBREËRS 10