HEBREËRS 10:21
HEBREËRS 10:21 Bybel vir almal (ABA)
En Jesus is nou ons Groot Hoëpriester, Hy sorg vir almal wat aan God behoort.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en ons 'n groot Priester oor die huis van God het
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
En terwyl ons Hom ook as groot priester oor die huis van God het
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en ons het 'n groot Priester oor die huis van God.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en hy het 'n hoëpriester oor die huis van God
Deel
Lees HEBREËRS 10