HEBREËRS 10:18
HEBREËRS 10:18 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer God mense se sondes vergewe, dan moet priesters nie meer sonde-offers bring nie, dit is dan nie nodig nie.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waar daar nou vergifnis van hierdie dinge is, is daar geen offer meer vir die sonde nie.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Waar die sondes vergewe is, is geen offer daarvoor meer nodig nie.
Deel
Lees HEBREËRS 10