YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HEBREËRS 10:14

HEBREËRS 10:14 Bybel vir almal (ABA)

Want omdat Hy één offer gebring het vir almal, het Hy die mense wat aan God gewy is, heeltemal gereinig.

Deel
Lees HEBREËRS 10

HEBREËRS 10:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want deur een offer het Hy vir altyd volmaak die wat geheilig word.

Deel
Lees HEBREËRS 10

HEBREËRS 10:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Deur die één offer het Hy dié wat vir God afgesonder word, vir altyd volkome van sonde vrygemaak.

Deel
Lees HEBREËRS 10

HEBREËRS 10:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want deur een offer het Hy hulle wat geheilig word, vir altyd vervolmaak.

Deel
Lees HEBREËRS 10

HEBREËRS 10:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want deur een offer het Hy die wat geheilig is, vir ewig volmaak.

Deel
Lees HEBREËRS 10

HEBREËRS 10:14 Die Boodskap (DB)

Deur daardie een offer van Hom het Hy alles honderd persent by God reggemaak vir elkeen wat God spesiaal Syne gemaak het.

Deel
Lees HEBREËRS 10

HEBREËRS 10:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Deur sy een offer het Hy al sy mense vir altyd volmaak geheilig.

Deel
Lees HEBREËRS 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's