HABAKUK 3:4
HABAKUK 3:4 Bybel vir almal (ABA)
Dit is lig rondom Hom, so lig soos die son, en uit sy hand kom die weerlig. Dan sien die mense hoe sterk Hy is.
Deel
Lees HABAKUK 3HABAKUK 3:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En glans soos sonlig is daar, ligstrale aan sy sy; en dáár is die omhulsel van sy krag.
Deel
Lees HABAKUK 3HABAKUK 3:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy kom met die glans van die lig, weerligte blits uit sy hand, sy hand so vol mag.
Deel
Lees HABAKUK 3HABAKUK 3:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Skitterend soos sonlig was die ligstrale uit sy hand; daarin het krag geskuil.
Deel
Lees HABAKUK 3HABAKUK 3:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy glans was soos die lig; horings het uit sy hand uitgekom, en daar was die verberging van sy krag.
Deel
Lees HABAKUK 3