HABAKUK 3:1
HABAKUK 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hierdie is ’n gebed van Habakuk die profeet. ’n Lied.
Deel
Lees HABAKUK 3HABAKUK 3:1 Bybel vir almal (ABA)
Die gebed van die profeet Habakuk. Die mense moet dit sing soos hulle die lied Sigjonot sing.
Deel
Lees HABAKUK 3HABAKUK 3:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N GEBED van Hábakuk, die profeet, op die wysie van Sjigjonōt.
Deel
Lees HABAKUK 3HABAKUK 3:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Gebed van die profeet Habakuk. Op die wysie van 'n klaaglied.
Deel
Lees HABAKUK 3HABAKUK 3:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Gebed van Habakuk, die profeet. Op Sjighjonoot.
Deel
Lees HABAKUK 3