YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 6:8

GENESIS 6:8 Bybel vir almal (ABA)

Maar die Here was tevrede met Noag.

Deel
Lees GENESIS 6

GENESIS 6:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar Noag het genade gevind in die oë van die HERE.

Deel
Lees GENESIS 6

GENESIS 6:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Noag is deur die Here begenadig.

Deel
Lees GENESIS 6

GENESIS 6:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar Noag het guns gevind in die oë van die HERE.

Deel
Lees GENESIS 6

GENESIS 6:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar Noag het genade gevind in die oë van die HERE.

Deel
Lees GENESIS 6

GENESIS 6:8 Die Boodskap (DB)

Een mens het egter alles vrygespring: dit was Noag. Die Here was lief vir hom.

Deel
Lees GENESIS 6

GENESIS 6:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die HERE was Noag goedgesind.

Deel
Lees GENESIS 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's