YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 6:6

GENESIS 6:6 Bybel vir almal (ABA)

Die Here was hartseer. Hy was jammer dat Hy die mense gemaak het en dat Hy hulle op die aarde laat woon het.

Deel
Lees GENESIS 6

GENESIS 6:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

het dit die HERE berou dat Hy die mens op die aarde gemaak het, en daar was smart in sy hart.

Deel
Lees GENESIS 6

GENESIS 6:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

was die Here bedroef daaroor dat Hy die mens op die aarde gemaak het. Dit het Hom diep gegrief.

Deel
Lees GENESIS 6

GENESIS 6:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

was die HERE jammer dat Hy die mens op die aarde gemaak het. Dit het Hom tot in sy hart gegrief.

Deel
Lees GENESIS 6

GENESIS 6:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En dit het die HERE berou dat Hy die mens op die aarde gemaak het, en dit was bedroef in sy hart.

Deel
Lees GENESIS 6

GENESIS 6:6 Die Boodskap (DB)

Toe het die Here spyt gekry dat Hy die mens gemaak het. Sy hart was seer.

Deel
Lees GENESIS 6

GENESIS 6:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE was spyt dat Hy die mens op die aarde gemaak het. Dit het Hom diep bedroef.

Deel
Lees GENESIS 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's