GENESIS 6:2
GENESIS 6:2 Bybel vir almal (ABA)
en die engele het na die dogters gekyk, want hulle was mooi. Hulle het party dogters gekies en met hulle getrou.
GENESIS 6:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sien die seuns van God dat die dogters van die mense mooi was, en hulle het vir hulle as vroue geneem almal wat hulle verkies het.
GENESIS 6:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
het die hemelwesens gesien die dogters van die mense is mooi en het hulle getrou met die dogters van hulle keuse.
GENESIS 6:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
het die hemelwesens gesien dat die dogters van die mense mooi was. Hulle het toe vir hulle vroue geneem, wie hulle ook al verkies het.
GENESIS 6:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die seuns van God het die dogters van die mense gesien dat hulle mooi was; en hulle het vir hulle vroue geneem van alles wat hulle verkies het.