GENESIS 6:19
GENESIS 6:19 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet ook 'n mannetjie en 'n wyfie van elke soort dier saam met jou in die ark neem, sodat hulle saam met jou kan aanhou lewe.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En van al wat lewe, van alle vlees, moet jy twee van elke soort in die ark laat ingaan om dit saam met jou in die lewe te hou: mannetjie en wyfie moet hulle wees.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van al wat leef, van al die diere, moet jy twee van elk, manlik en vroulik, in die ark laat ingaan om saam met jou aan die lewe te bly.
Deel
Lees GENESIS 6