GENESIS 6:15
GENESIS 6:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is hoe jy dit moet maak: die lengte van die ark driehonderd •el, sy breedte vyftig el en sy hoogte dertig el.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Dit moet 135 meter lank, 22,5 meter breed en 13,5 meter hoog wees.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:15 Bybel vir almal (ABA)
“Dit is hoe groot jy die ark moet maak: Die ark moet 300 el lank, 50 el breed en 30 el hoog wees.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Só moet jy dit maak: driehonderd el die lengte van die ark, vyftig el sy breedte en dertig el sy hoogte.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy moet dit soos volg maak: die lengte van die ark moet honderd vyf en dertig meter wees, sy breedte twee en twintig en 'n half meter en sy hoogte dertien en 'n half meter.
Deel
Lees GENESIS 6