GENESIS 6:12
GENESIS 6:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God het na die aarde gekyk, en kyk, dit was verdorwe; want alle vlees het sy weg op die aarde verderf.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:12 Bybel vir almal (ABA)
God het na die aarde gekyk en gesien die mense is almal baie sleg.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sien God die aarde aan, en — dit was verdorwe, want alle vlees het sy wandel op die aarde verderwe.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het die aarde gesien: dit was korrup, elke mens op aarde se lewe was verrot.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
God het gekyk na die aarde, en kyk, dit was deur en deur sleg; want alle mense het 'n verderflike pad geloop op die aarde.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God het na die aarde gekyk, en kyk, dit was verdorwe; want alle vlees het sy weg op die aarde verderf.
Deel
Lees GENESIS 6