GENESIS 6:11
GENESIS 6:11 Bybel vir almal (ABA)
God het gesien al die ander mense op die aarde is sleg en wreed.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die aarde was verdorwe voor die aangesig van God, en die aarde was vol geweld.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die aarde was korrup in die oë van God, vol geweld
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die aarde was deur en deur sleg voor God; die aarde was vol geweld.
Deel
Lees GENESIS 6GENESIS 6:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die aarde was ook verdorwe voor God, en die aarde was vol geweld.
Deel
Lees GENESIS 6