GENESIS 43:8
GENESIS 43:8 Bybel vir almal (ABA)
Juda het vir sy pa Jakob gesê: “Laat die seun saam met my gaan en laat ons gereedmaak en gaan, sodat ons en Pa en ons familie kan lewe en nie sterf van die honger nie.
Deel
Lees GENESIS 43GENESIS 43:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop sê Juda aan sy vader Israel: Stuur die seun saam met my; dan sal ons klaarmaak en wegtrek, sodat ons kan lewe en nie sterwe nie — ons en ook u en ons kinders nie.
Deel
Lees GENESIS 43GENESIS 43:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Juda het vir sy pa Israel gesê: “Stuur tog maar die kind saam met my sodat ons dadelik kan vertrek. Dan kan ons aan die lewe bly. So nie sterf Pa saam met ons en ons kinders.
Deel
Lees GENESIS 43