GENESIS 43:5
GENESIS 43:5 Bybel vir almal (ABA)
Maar as Pa hom nie laat saamgaan nie, dan sal ons nie gaan nie, want die man het vir ons gesê ons mag nie terugkom as ons broer nie by ons is nie.”
Deel
Lees GENESIS 43GENESIS 43:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar as u hom nie stuur nie, sal ons nie aftrek nie; want die man het aan ons gesê: Julle sal my aangesig nie sien as julle broer nie by julle is nie.
Deel
Lees GENESIS 43GENESIS 43:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar as Pa nie instem om hom saam te stuur nie, sal ons nie gaan nie, want daardie man het vir ons gesê ons kom nie weer by hom sonder ons broer nie.”
Deel
Lees GENESIS 43