GENESIS 43:33
GENESIS 43:33 Bybel vir almal (ABA)
Die broers het voor Josef gesit, elkeen op sy eie plek. Die slawe het die broers langs mekaar laat sit, van die oudste tot die jongste. Die broers het na mekaar gekyk en hulle was verbaas.
Deel
Lees GENESIS 43GENESIS 43:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het gaan sit volgens sy bepaling, die eersgeborene na sy eersgeboorte en die jongste na sy jonkheid. Toe kyk die manne mekaar verbaas aan.
Deel
Lees GENESIS 43GENESIS 43:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die broers het teenoor Josef gesit, volgens hulle ouderdom: van die oudste af tot die jongste. Hieroor het die manne mekaar verbaas aangekyk.
Deel
Lees GENESIS 43