GENESIS 43:31
GENESIS 43:31 Bybel vir almal (ABA)
Daarna het hy sy gesig gewas en teruggekom. Hy was kalm en hy het gesê: “Sit die kos op die tafel.”
Deel
Lees GENESIS 43GENESIS 43:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarna het hy sy gesig gewas en uitgekom en hom bedwing en gesê: Bring die ete op!
Deel
Lees GENESIS 43GENESIS 43:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna het hy sy gesig gewas en teruggegaan. Hy was weer homself en hy het gesê: “Bedien die ete.”
Deel
Lees GENESIS 43GENESIS 43:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nadat hy sy gesig gewas het, het hy uitgekom. Hy het hom bedwing en gesê: “Bedien die kos!”
Deel
Lees GENESIS 43GENESIS 43:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het sy gesig gewas en uitgegaan en hom weerhou en gesê: Sit brood op.
Deel
Lees GENESIS 43