GENESIS 43:25
GENESIS 43:25 Bybel vir almal (ABA)
Hy het vir hulle gesê hulle sal daar eet. Toe het die broers hulle presente reggesit om dit vir Josef te gee wanneer hy die middag kom.
Deel
Lees GENESIS 43GENESIS 43:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het die geskenk reggemaak teen dat Josef die middag sou kom, want hulle het gehoor dat hulle daar brood sou eet.
Deel
Lees GENESIS 43GENESIS 43:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die broers het hulle geskenk gereed gehou vir wanneer Josef die middag kom, want hulle het gehoor dat hulle daar gaan eet.
Deel
Lees GENESIS 43