GENESIS 43:19 - Compare All Versions
GENESIS 43:19 AFR83 (Afrikaans 1983)
By die deur van die huis het hulle die hoofamptenaar genader
Deel
GENESIS 43 AFR83GENESIS 43:19 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Daarom het hulle nader gekom na die man wat oor die huis van Josef was, en met hom gespreek by die ingang van die huis
Deel
GENESIS 43 AFR53GENESIS 43:19 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Toe die broers by die ingang na die paleis kom, gaan hulle na die bestuurder van Josef se huishouding.
Deel
GENESIS 43 NLVGENESIS 43:19 DB (Die Boodskap)
Toe het die broers na die huis se ingang gestap en daar met die hoof van Josef se huis begin praat.
Deel
GENESIS 43 DBGENESIS 43:19 ABA (Bybel vir almal)
Hulle het toe gaan praat met die man wat die bestuurder was van Josef se huis. Hulle het vir hom gesê
Deel
GENESIS 43 ABAGENESIS 43:19 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle nader toe die hoof van Josef se huishouding en praat met hom by die ingang van die huis.
Deel
GENESIS 43 AFR20GENESIS 43:19 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het nader gekom na die opsigter van die huis van Josef, en hulle het met hom gepraat by die ingang van die huis
Deel
GENESIS 43 CAB23