GENESIS 43:17
GENESIS 43:17 Die Boodskap (DB)
Die hoof van die huis het presies gemaak soos Josef gesê het en hy het die broers huis toe geneem.
Deel
Lees GENESIS 43GENESIS 43:17 Bybel vir almal (ABA)
Die man het gedoen wat Josef gesê het en hy het Josef se broers na Josef se huis geneem.
Deel
Lees GENESIS 43GENESIS 43:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die man het gedoen soos Josef beveel het, en die man het die manne in die huis van Josef gebring.
Deel
Lees GENESIS 43