GENESIS 43:12
GENESIS 43:12 Bybel vir almal (ABA)
Neem twee maal soveel geld saam, neem ook die geld terug wat bo in julle sakke was. Miskien was dit 'n fout.
GENESIS 43:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en neem dubbel soveel geld met julle saam en bring die geld wat weer bo in julle sakke gesit is, met julle saam terug. Miskien was dit 'n vergissing.
GENESIS 43:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet die geld verdubbel wat julle saamvat. En die geld wat julle bo in die graansakke teruggebring het, moet julle ook saamvat. Dalk was daar 'n misverstand.
GENESIS 43:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Neem ook twee maal soveel silwer met julle saam, en die silwer wat bo in julle sakke teruggegee is, moet julle saam terugneem. Miskien was dit 'n misverstand.
GENESIS 43:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En neem dubbel geld in jou hand; en die geld wat in die mond van julle sakke teruggebring is, dra dit weer in julle hand; miskien was dit 'n oorsig