GENESIS 42:36
GENESIS 42:36 Bybel vir almal (ABA)
Hulle pa Jakob het vir hulle gesê: “Julle vat al my kinders! Josef is dood en Simeon is nie meer hier nie. Nou wil julle vir Benjamin ook vat. Julle maak dit baie swaar vir my.”
GENESIS 42:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop sê Jakob, hulle vader, vir hulle: Julle beroof my van kinders. Josef is weg! En Símeon is weg! En Benjamin wil julle wegneem! Alles is teen my!
GENESIS 42:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
en het hy vir hulle gesê: “Julle maak my kinderloos. Josef leef nie meer nie, Simeon is nie meer hier nie, en nou wil julle nog vir Benjamin ook wegvat! En ek ly daaronder.”
GENESIS 42:36 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jakob, hulle vader, het vir hulle gesê: “Julle maak my kinderloos! Josef is nie meer daar nie, en Simeon is nie meer daar nie, en Benjamin wil julle neem. Alles is teen my!”
GENESIS 42:36 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê hulle vader Jakob vir hulle: Ek het julle van my kinders beroof; Josef is nie, en Símeon is nie, en julle sal Benjamin wegneem; al hierdie dinge is teen my.