GENESIS 42:15
GENESIS 42:15 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal julle toets: Julle sal nie hier weggaan voordat julle jongste broer ook hiernatoe gekom het nie, so seker soos die farao lewe.
GENESIS 42:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hieraan sal julle getoets word: so waar as Farao leef, julle sal hiervandaan nie trek tensy dat julle jongste broer hierheen kom nie.
GENESIS 42:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hieraan sal ek julle toets: So seker as die farao leef, julle sal nie hier weggaan voordat julle jongste broer hierheen gebring is nie.
GENESIS 42:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hierdeur sal julle getoets word: So waar as die farao leef, julle sal nie hiervandaan vertrek tensy julle jongste broer hierheen kom nie.
GENESIS 42:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hiermee sal julle getoets word: Met die lewe van Farao mag julle nie hiervandaan weggaan as julle jongste broer nie hierheen kom nie.