GENESIS 36:5
GENESIS 36:5 Bybel vir almal (ABA)
Oholibama se seuns was Jeüs, Jalam en Korag. Dit is die seuns van Esau wat in Kanaän gebore is.
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Oholibáma het gebaar Jehus en Jáelam en Korag. Dit is die seuns van Esau wat vir hom gebore is in die land Kanaän.
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
en Oholibama vir Jeüs, Jalam en Korag. Dit is Esau se seuns wat vir hom in Kanaän gebore is.
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Oholibama het Jeüs, Jalam en Korag in die wêreld gebring. Dit is die seuns van Esau wat in die land Kanaän gebore is.
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Oholibama het Jeus, Jaälam en Korag gebaar; dit is die seuns van Esau wat vir hom gebore is in die land Kanaän.
Deel
Lees GENESIS 36