GENESIS 36:35
GENESIS 36:35 Bybel vir almal (ABA)
Toe Gusam sterf, het Hadad, die seun van Bedad, koning geword. Hadad het die Midianiete oorwin in die land Moab. Sy stad se naam was Awit.
GENESIS 36:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ná die dood van Husam het Hadad, die seun van Bedad, wat die Midianiete verslaan het in die veld van Moab, in sy plek geregeer, en die naam van sy stad was Awit.
GENESIS 36:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Na sy dood het Hadad seun van Bedad in die stad Awit geregeer. Hadad het die Midianiete verslaan in die gebied van Moab.
GENESIS 36:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gusam het gesterf, en in sy plek het Hadad, seun van Bedad, wat die Midianiete in die gebied van Moab verslaan het, koning geword; die naam van sy dorp was Awit.
GENESIS 36:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Husam het gesterwe, en Hadad, die seun van Bedad, wat die Midianiete in die veld van Moab verslaan het, het in sy plek geregeer; en die naam van sy stad was Awit.