GENESIS 36:33
GENESIS 36:33 Bybel vir almal (ABA)
Toe Bela sterf, het Jobab koning geword. Jobab was die seun van Serag van die stad Bosra.
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ná die dood van Bela het Jobab, die seun van Serag, van Bosra, in sy plek geregeer.
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Na sy dood het Jobab seun van Serag geregeer. Hy was afkomstig uit Bosra.
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Bela het gesterf, en in sy plek het Jobab, seun van Serag, uit Bosra, koning geword.
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Bela het gesterwe, en Jobab, die seun van Serag, uit Bosra, het in sy plek geregeer.
Deel
Lees GENESIS 36