GENESIS 36:31
GENESIS 36:31 Bybel vir almal (ABA)
Daar was konings in die land Edom voordat daar 'n koning oor die Israeliete was. Hier is die name van die konings in Edom
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dit is die konings wat geregeer het in die land Edom voordat daar 'n koning geregeer het oor die kinders van Israel
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar het al konings oor Edom geregeer nog voor daar konings oor Israel geregeer het. Hier volg hulle name.
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is die konings wat in die land Edom regeer het voordat 'n koning oor die Israeliete regeer het
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit is die konings wat in die land Edom geregeer het voordat daar 'n koning oor die kinders van Israel geregeer het.
Deel
Lees GENESIS 36