GENESIS 36:30
GENESIS 36:30 Bybel vir almal (ABA)
Dison, Eser en Disan. Hulle was almal leiers van Goritiese families in Seïr.
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die stamhoof Dison, die stamhoof Eser, die stamhoof Disan. Dit is die stamhoofde van die Horiete volgens hulle stamme in die land Seïr.
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dison, Eser en Disan. Dit is die Goritiese stamhoofde uit hulle families in Seïr.
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
stamhoof Dison, stamhoof Eser, en stamhoof Disan. Dit was die stamhoofde van die Goriete, naamlik hulle stamhoofde in die land Seïr.
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hertog Dison, hertog Eser, hertog Disan: dit is die vorste wat van Hori gekom het, onder hulle prinse in die land Seïr.
Deel
Lees GENESIS 36