GENESIS 36:29
GENESIS 36:29 Bybel vir almal (ABA)
Die leiers van die Goritiese families was Lotan, Sobal, Sibon, Ana
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is die stamhoofde van die Horiete: die stamhoof Lotan, die stamhoof Sobal, die stamhoof Síbeon, die stamhoof Ana
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die stamhoofde van die Goriete was Lotan, Sobal, Sibon, Ana
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hier volg die stamhoofde van die Goriete: stamhoof Lotan, stamhoof Sobal, stamhoof Sibon, stamhoof Ana
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is die vorste wat van die Horiete gekom het; hertog Lotan, hertog Sobal, hertog Sibeon, hertog Ana
Deel
Lees GENESIS 36