GENESIS 36:19
GENESIS 36:19 Bybel vir almal (ABA)
Dit is die name van die nageslag van Esau, en die leiers van die families van Edom.
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is die seuns van Esau, en dit is hulle stamhoofde. Dit is Edom.
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit was Esau, dit is Edom, se nageslag, en dit was hulle stamhoofde.
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit was dan die nakomelinge van Esau – dit is Edom – en dit was hulle stamhoofde.
Deel
Lees GENESIS 36GENESIS 36:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is die seuns van Esau, dit is Edom, en dit is hulle vorste.
Deel
Lees GENESIS 36