GENESIS 36:15
GENESIS 36:15 Bybel vir almal (ABA)
Hier is die name van die leiers van Esau se nageslag: Elifas was Esau se oudste seun. Die leiers van sy nageslag was Teman, Omar, Sefo, Kenas
GENESIS 36:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is die stamhoofde onder die seuns van Esau. Die seuns van Élifas, die eersgeborene van Esau, was: die stamhoof Teman, die stamhoof Omar, die stamhoof Sefo, die stamhoof Kenas
GENESIS 36:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die volgende uit Esau se nageslag was stamhoofde. Uit Esau se oudste seun Elifas se seuns was daar Teman, Omar, Sefo, Kenas
GENESIS 36:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hier volg die stamhoofde van Esau se nageslag. Die nageslag van Elifas, Esau se eersgeborene, was: stamhoof Teman, stamhoof Omar, stamhoof Sefo, stamhoof Kenas
GENESIS 36:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit was die vorste van die seuns van Esau: die seuns van Elifas, die eersgeborene seun van Esau; hertog Teman, hertog Omar, hertog Zepho, hertog Kenaz