YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 36:13

GENESIS 36:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die seuns van Reüel was: Nagat, Serag, Samma en Missa. Dit is al die kleinkinders van Esau en Basemat.

Deel
Lees GENESIS 36

GENESIS 36:13 Die Boodskap (DB)

Die seuns van Reüel was Nagat, Serag, Samma en Missa. En hulle was die kinders van Esau se vrou Basemat.

Deel
Lees GENESIS 36

GENESIS 36:13 Bybel vir almal (ABA)

Reüel se seuns was Nagat, Serag, Samma en Missa. Hulle was die nageslag van Esau se vrou Basemat.

Deel
Lees GENESIS 36

GENESIS 36:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En dit is die seuns van Réhuel: Nahat en Serag, Samma en Missa. Dit was die seuns van Basmat, die vrou van Esau.

Deel
Lees GENESIS 36

GENESIS 36:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die seuns van Reüel was Nagat, Serag, Samma en Missa. Dit was die nageslag van Esau se vrou Basemat.

Deel
Lees GENESIS 36

GENESIS 36:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dit was die seuns van Reüel: Nagat, Serag, Samma en Missa. Hulle was nakomelinge van Basemat, Esau se vrou.

Deel
Lees GENESIS 36

GENESIS 36:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Dit is die seuns van Réhuel; Nahat en Serag, Samma en Misa; dit was die seuns van Basmat, die vrou van Esau.

Deel
Lees GENESIS 36

GENESIS 36:13 Die Boodskap (DB)

Die seuns van Reüel was Nagat, Serag, Samma en Missa. En hulle was die kinders van Esau se vrou Basemat.

Deel
Lees GENESIS 36

GENESIS 36:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die seuns van Reüel was: Nagat, Serag, Samma en Missa. Dit is al die kleinkinders van Esau en Basemat.

Deel
Lees GENESIS 36
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's