GENESIS 35:5
GENESIS 35:5 Bybel vir almal (ABA)
Toe Jakob en sy mense wegtrek, het God die mense van die stede om hulle so bang laat word dat hulle nie vir Jakob en sy seuns gevolg en gejaag het nie.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe hulle weggetrek het, kom daar 'n skrik van God op die stede rondom hulle, sodat hulle die seuns van Jakob nie agternagejaag het nie.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Jakob-hulle wegtrek, het God die mense van die stede in daardie omgewing so bang gemaak vir Jakob en sy seuns dat hulle nie agtervolg is nie.
Deel
Lees GENESIS 35