GENESIS 35:22
GENESIS 35:22 Bybel vir almal (ABA)
Terwyl Jakob in daardie land gewoon het, het Ruben seks gehad met sy pa se byvrou Bilha, en Jakob het daarvan gehoor. Jakob het twaalf seuns gehad.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En terwyl Israel in dié land woon, het Ruben gegaan en met Bilha, sy vader se byvrou, gemeenskap gehad. En Israel het dit gehoor. En die seuns van Jakob was twaalf.
Deel
Lees GENESIS 35GENESIS 35:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terwyl Israel in daardie landstreek gebly het, het Ruben gemeenskap gehad met Bilha, sy pa se slavinvrou. Israel het dit te hore gekom. Jakob het twaalf seuns gehad.
Deel
Lees GENESIS 35