GENESIS 34:20 - Compare All Versions

GENESIS 34:20 AFR83 (Afrikaans 1983)

het hulle na die stadspoort toe gegaan en daar vir die mans van die stad gesê

GENESIS 34:20 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Toe gaan Hemor en sy seun Sigem na die poort van hulle stad, en hulle spreek met die manne van hul stad en sê

GENESIS 34:20 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hy en sy pa het saam na die vergaderplek in die poort gegaan en die voorstel aan die leiers voorgelê.

GENESIS 34:20 DB (Die Boodskap)

Hamor en sy seun Sigem het die lede van die dorpsraad by die stadspoort gaan ontmoet. Hulle wou die dorpsraadslede van hulle ervaring vertel.

GENESIS 34:20 ABA (Bybel vir almal)

Gamor en sy seun Sigem het na die stad se poort gegaan. Hulle het met die stad se manne gepraat en gesê

GENESIS 34:20 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Gamor en sy seun Sigem het na die poort van hulle dorp gegaan en met die manne van hulle dorp onderhandel

GENESIS 34:20 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En Hemor en sy seun Sigem het by die poort van hulle stad gekom en met die manne van hulle stad gepraat en gesê