Genesis 34:20

Genesis 34:20 DB

Hamor en sy seun Sigem het die lede van die dorpsraad by die stadspoort gaan ontmoet. Hulle wou die dorpsraadslede van hulle ervaring vertel.

Video vir Genesis 34:20