GENESIS 29:10
GENESIS 29:10 Bybel vir almal (ABA)
Jakob het sy oom Laban se dogter Ragel gesien met Laban se skape en bokke. Hy het na die put gegaan en hy het die klip afgerol. Hy het vir sy oom Laban se skape en bokke water gegee.
GENESIS 29:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe Jakob Ragel sien, die dogter van Laban, sy moeder se broer, en die vee van Laban, sy moeder se broer, loop Jakob nader en rol die klip weg van die opening van die put, en hy laat die vee drink van Laban, sy moeder se broer.
GENESIS 29:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Jakob vir Ragel, die dogter van sy ma se broer Laban, sien met haar pa se kleinvee, het Jakob nader gekom en die klip van die put af weggerol en Laban se kleinvee laat suip.
GENESIS 29:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Jakob vir Ragel, die dogter van Laban, sy moeder se broer, en ook die kleinvee van Laban, sy moeder se broer, sien, het hy nader gegaan. Jakob het die klip van die put se opening af weggerol, en die kleinvee van Laban, sy moeder se broer, water gegee.
GENESIS 29:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe Jakob Ragel, die dogter van Laban, sy moeder se broer, en die skape van Laban, sy moeder se broer, sien, kom Jakob nader en rol die klip uit die mond van die put en laat die kleinvee van Laban, sy moeder se broer, water gee.