Genesis 29:10

Genesis 29:10 DB

Jakob kon dit nie glo nie. Was dit werklik Ragel, die dogter van sy ma se broer? Was dit werklik sy oom Laban se skape? Hy het onmiddellik na die put toe gestap, die swaar deksel weggerol en die skape begin water gee, die skape van sy ma se broer.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid