GENESIS 27:8
GENESIS 27:8 Bybel vir almal (ABA)
My seun, luister nou mooi na my en doen wat ek vir jou sê.
Deel
Lees GENESIS 27GENESIS 27:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My seun, luister dan nou na my, na wat ek jou beveel.
Deel
Lees GENESIS 27GENESIS 27:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nou moet jy na my luister, my seun, en doen wat ek jou sê.
Deel
Lees GENESIS 27