GENESIS 27:44 - Compare All Versions
GENESIS 27:44 AFR83 (Afrikaans 1983)
en bly 'n ruk by hom tot jou broer se woede oor is.
Deel
GENESIS 27 AFR83GENESIS 27:44 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
en bly 'n rukkie by hom tot die woede van jou broer bedaar
Deel
GENESIS 27 AFR53GENESIS 27:44 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Bly daar totdat jou broer se woede bedaar het.
Deel
GENESIS 27 NLVGENESIS 27:44 DB (Die Boodskap)
Bly daar totdat jou broer se woede oor is en hy van sy wrok vergeet het.
Deel
GENESIS 27 DBGENESIS 27:44 ABA (Bybel vir almal)
jy moet 'n tyd lank by hom bly totdat jou broer nie meer kwaad is nie.
Deel
GENESIS 27 ABAGENESIS 27:44 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Bly 'n tyd lank by hom totdat die woede van jou broer bedaar het
Deel
GENESIS 27 AFR20GENESIS 27:44 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En bly 'n paar dae by hom totdat die grimmigheid van jou broer verdwyn
Deel
GENESIS 27 CAB23