GENESIS 27:24
GENESIS 27:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Is jy regtig my seun Esau?” vra hy. “Natuurlik, Pa!” antwoord Jakob.
Deel
Lees GENESIS 27GENESIS 27:24 Bybel vir almal (ABA)
Maar hy het eers weer gevra: “Is jy regtig my seun Esau?” En Jakob het gesê: “Ja, ek is.”
Deel
Lees GENESIS 27GENESIS 27:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy het naamlik gevra: Is jy waarlik my seun Esau? En hy het geantwoord: Ja.
Deel
Lees GENESIS 27GENESIS 27:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Isak het vir hom gesê: “Jy is tog my seun Esau!” en Jakob het gesê: “Ek is.”
Deel
Lees GENESIS 27GENESIS 27:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het gevra: “Is jy werklik my seun Esau?” En hy het gesê: “Ek is.”
Deel
Lees GENESIS 27