GENESIS 27:15
GENESIS 27:15 Bybel vir almal (ABA)
Toe neem Rebekka haar oudste seun Esau se klere wat by haar in die tent was, en sy trek dit vir haar jongste seun aan.
GENESIS 27:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ook neem Rebekka die beste klere van Esau, haar oudste seun, wat by haar in die huis was, en sy trek dit vir Jakob, haar jongste seun, aan
GENESIS 27:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe vat Rebekka haar oudste seun Esau se beste klere wat sy by haar in die huis gehad het en trek dit vir haar jongste seun Jakob aan.
GENESIS 27:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe neem Rebekka die beste klere van Esau, haar oudste seun, wat by haar in die huis was, en trek dit vir Jakob, haar jongste seun, aan.
GENESIS 27:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Rebekka het mooi klere geneem van haar oudste seun Esau wat by haar in die huis was, en dit vir Jakob, haar jongste seun, aangetrek.