GENESIS 24:65
GENESIS 24:65 Bybel vir almal (ABA)
en vir die slaaf gevra: “Wie is daardie man wat in die veld na ons toe aankom?” Die slaaf het gesê: “Dit is my eienaar.” Rebekka het toe haar gesig toegemaak met 'n sluier.
Deel
Lees GENESIS 24GENESIS 24:65 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en aan haar dienaar gesê: Watter man is dit wat ons tegemoetloop in die veld? En die dienaar antwoord: Dit is my heer. Toe neem sy die sluier en bedek haar.
Deel
Lees GENESIS 24GENESIS 24:65 Afrikaans 1983 (AFR83)
en vir Abraham se slaaf gevra: “Wie is die man wat daar oorkant in die veld na ons toe aankom?” Die slaaf het geantwoord: “Dis my eienaar.” Toe vat sy haar sluier en trek dit oor haar gesig.
Deel
Lees GENESIS 24